menu-iconlogo
logo

bloubulmeisie

logo
เนื้อเพลง
Bloubul meisie Bloubul Daisy

Sê vir my sê vir my hoe kan ons beter woorde kry?

Sê vir my wat’s beter as om perd te ry?

Anderkant die maan se blou se blou

Glo vir my solank as wat die bulle in die bosveld wei

So seker sal die ander spanne agter bly

Daar’s ‘n vrou van staal in elke bul se hart

Vat my terug na Pretoria

‘n Bietjie Bloubul en ‘n vrou van staal

Ek soek net soos jy

‘n Vrou van blou aan my sy

Vanaand kyk sy rugby rugby saam met my

Sê vir my sê vir my hoe kan ons beter vroue kry?

Vroue wat te trots is op die Bloubul trui

‘n Bluemoon meisie so na my hart

Glo vir my glo vir my soos vroue in die goeie tye

Glo my as ek sê dit was die harde tye

Ek wens die tyd kan my kom haal

Vat my terug na Pretoria

‘n Bietjie Bloubul en ‘n vrou van staal

Ek soek net soos jy

‘n Vrou van blou aan my sy

Vanaand kyk sy rugby rugby saam met my

Vat my terug na Pretoria

‘n Bietjie Bloubul en ‘n vrou van staal

Ek soek net soos jy

‘n Vrou van blou aan my sy

Vanaand kyk sy rugby rugby saam met my

Vanaand kyk sy rugby rugby saam met my

bloubulmeisie โดย Gerhard Steyn – เนื้อเพลง & คัฟเวอร์