menu-iconlogo
logo

Harte Van Glas

logo
เนื้อเพลง
Almal sê dat ek en jy goed pas

Pas haar op sy het ‘n hart van glas

Sy’s my Cinderella, prinses uit ‘n sprokies verhaal

Jy weet ek het lank vir jou gewag

Jy’t my kom haal uit die stof en as

Jy's my alles my lewe my hartklop gebede

Jy, jy is die rede

Twee harte in een hartklop vas

Kan jy hoor hoe klop harte van glas?

Sonder jou

Is ek maar nog net waar ek was

Twee harte in een hartklop vas

Jy weet dat ek jou die heeltyd mis

In my arms kan jy veilig rus

Jy’s my alles my lewe my hartklop gebede

Jy, jy is die rede

Twee harte in een hartklop vas

Kan jy hoor hoe klop harte van glas?

Sonder jou

Is ek maar nog net waar ek was

Twee harte in een hartklop vas

Twee harte in een hartklop vas

Kan jy hoor hoe klop harte van glas?

Sonder jou

Is ek maar nog net waar ek was

Twee harte in een hartklop vas

Twee harte in een hartklop vas

Kan jy hoor hoe klop harte van glas?

Sonder jou

Is ek maar nog net waar ek was

Twee harte in een hartklop vas

Twee harte in een hartklop vas

Harte Van Glas โดย Gerhard Steyn – เนื้อเพลง & คัฟเวอร์