Meer helder as die son
Sy heerlikheid verstom
Alles met asem buig voor Hom
Meer helder as die lig
Die glans op Sy gesig
Alles met asem buig voor Hom
Almagtig is die Heer
Onbeskryflik Hy regeer
Dieper as die see
Wie kan Sy liefde keer?
Alles met asem buig voor Hom
Vader Gees en Seun
Hy is drie in een
Alles met asem buig voor Hom
Almagtig is die Heer
Onbeskryflik Hy regeer
Almagtig is die Heer
Onbeskryflik onbeskryflik
Almagtig is die Heer
Onbeskryflik Hy regeer
Almagtig is die Heer
Onbeskryflik Hy regeer
Almagtig is die Heer
Onbeskryflik onbeskryflik