menu-iconlogo
logo

Jy's My Hartklop

logo
เนื้อเพลง
Maak nie saak

Waar ek gaan nie

Selfs al staan ek

Voor 'n skare

Jou gesig

Moet ek altyd vind

En as ek aleen

Op die plaas gaan staan

Is jy altyd

In my gedagtes

Ek soek jou in die denne

In die wind

Want jy's my hartklop

My asem, my lewe

Sonder jou's ek niks

Sonder jou sal ek vergaan

Jy is my sonskyn

My water, my wese

Sonder jou's niks

Sonder jou sal ek vergaan

Al gaan ek na die verste land

En staan ek op die witste strand

En ek soek jou tussen mense

Bly by my

Kan jou nie los nie

Wil nooit van jou af weg kom nie

Met alles in my

Wil ek jou vind

En vas drik teen my lyf

Want jy's my hartklop

My asem, my lewe

Sonder jou's ek niks

Sonder jou sal ek vergaan

Jy is my sonskyn

My water, my wese

Sonder jou's ek niks

Sonder jou sal ek vergaan

Ek wil nie sonder jou

Vir 'n omblik leef nie

Ek kan nie sonder jou

'N Tree beweg nie

Ek soek jou in die dag

Ek soek jou in die nag

Want jy...

Want jy's my hartklop

My asem, my lewe

Sonder jou's ek niks

Sonder jou sal ek vergaan

Jy is my sonskyn

My water, my wese

Sonder jou's ek niks

Sonder jou sal ek vergaan

Want jy's my hartklop

My asem, my lewe

Sonder jou's ek niks

Sonder jou sal ek vergaan

Jy is my sonskyn

My water, my wese

Sonder jou's ek niks

Sonder jou sal ek vergaan

Sonder jou's ek niks

Sonder jou sal ek vergaan

Jy's My Hartklop โดย Gerhard Steyn – เนื้อเพลง & คัฟเวอร์