menu-iconlogo
logo

Natalie

logo
เนื้อเพลง
Natalie sê vir my wat het jy nie?

Ek sal dit kry my hande vir jou afbaklei

Natalie (O Natalie)

Iemand het my hart

Iemand het my hart gevat

Was dit jy?

Natalie was dit jy?

So hoe't jy dit reggekry?

Ek dink jy’t my met jou lyf verlei

Ja jy

Natalie dit was jy

Natalie sê vir my wat het jy nie?

Ek sal dit kry my hande vir jou afbaklei

Natalie (O Natalie)

Natalie sê vir my het jy ‘n hart is dit by my?

My hande vir jou afbaklei

Natalie (O Natalie)

Noudat jy myne is

Hoe sal ek my hart kan rus?

Ek’s ‘n man

Natalie jy’s my plan

Natalie sê vir my wat het jy nie?

Ek sal dit kry my hande vir jou afbaklei

Natalie (O Natalie)

Natalie sê vir my het jy jou hart is dit by my?

My hande vir jou afbaklei

Natalie (O Natalie)

Natalie (Natalie)

Natalie

Natalie sê vir my

My hande vir jou afbaklei

Natalie

Natalie sê vir my wat het jy nie?

Ek sal dit kry my hande vir jou afbaklei

Natalie (O Natalie)

Natalie sê vir my het jy ‘n hart is dit by my?

My hande vir jou afbaklei

Natalie (O Natalie)

My hande vir jou afbaklei

Natalie (O Natalie)

Natalie โดย Gerhard Steyn – เนื้อเพลง & คัฟเวอร์