As dit as dit Vrydagaand is
Maak ons maak ons of ons mal is
En doen ons doen ons doen ons alles
Wat is die plan van aksie?
Wat gaan ons doen vanaand?
Ek is lus vir ‘n party whoa
Wat is die plan van aksie?
Wat is die pva?
Ek dink dis tyd vir ‘n party whoa
Trek aan jou bloujeans gel jou hare gryp jou T-shirt
Want dis Vrydagaand
As dit as dit Vrydagaand is
Maak ons maak ons of ons mal is
En doen ons doen ons doen ons alles
As ons as ons eers aan die gang is
Wie kan ons braaivleisvure uitblus?
Want dan is ons mos bang vir niks niks niks
Wat is die plan van aksie?
Waar gaan ons hak vananad?
Ek’s lankal lus vir ‘n party whoa