Is jy
Is jy in die donker oor
Liefde
Sit jy ook en wonder of
Ek jou sien
En ek
Ek het gehoor dat die liefde
Liefde ons blind hou
Maar ek wil sien
Haal die blind doek af
En kyk in my oë
Ons toekoms in ek kyk
Ek sal jou maak glo
Wie't gesê liefde's blind
Als wat ek wil hê
Sien ek in jou oë
Elke dag saam met jou
Is 'n geskenk van bo
Wie't gesê liefde's blind
Wie't gesê liefde's blind
Wie't gesê
Is jy
Is jy ook nog een van die baie
Is jy ook alleen in 'n
Donker nag
Ek
Ek het verdwaal tussen harte
Harte van glas wat in skerwe lê
Haal die blind doek af
En kyk in my oë
Ons toekoms in ek kyk
Ek sal jou maak glo
Wie't gesê liefde's blind
Als wat ek wil hê
Sien ek in jou oë
Elke dag saam met jou
Is 'n geskenk van bo
Wie't gesê liefde's blind
Wie't gesê liefde's blind
Jy is die straal wat tussen
Elke hart klop
Jy is die rede hoekom
Ek wil sien
Jy's in die donker
Maar ek kan jou sien (Jou sien, jou sien, jou sien)
Haal die blind doek af
En kyk in my oë
Ons toekoms in ek kyk
Ek sal jou maak glo
Haal die blind doek af
En kyk in my oë
Ons toekoms in ek kyk
Ek sal jou maak glo
Wie't gesê liefde's blind
Als wat ek wil hê
Sien ek in jou oë
Elke dag saam met jou
Is 'n geskenk van bo
Wie't gesê liefde's blind
Wie't gesê liefde's blind
Wie't gesê liefde's blind
Wie't gesê