menu-iconlogo
logo

Wys Ons Wie Jy Is

logo
เนื้อเพลง
Neem gou nog ‘n foto jy maak mos jou oë toe

Jy doen dit elke keer wanneer die flash afgaan

Staan nou weer hier langs my en sit jou arms om my

Kom sit nou daardie foto in ‘n fotoraam

Staan 'n bietjie nader sing ‘n bietjie harder

Wys my hoe jy dans as die kitare speel

Wys ons wie is jy gaan jy saam of gaan jy bly?

Wys ons bietjie wie is jy?

Hey hey wys ons wie is jy

Hey hey hey waantoe wil jy ry?

Hey hey kom en staan jou man

Jy maak heelaand beloftes wys ons of jy kan?

Staan ‘n bietjie soontoe ons gaan bietjie dorp toe

Sê my wie gaan agter op die bakkie ry?

Vanaand se satisfaksie wat’s die plan van aksie?

Iemand help my soek ons moet die sleutels kry

Sit ‘n bietjie nader draai die draadloos harder

Kom ons kyk of jy onthou hoe my ou bakkie ry

Wys ons wie is jy gaan jy saam of gaan jy bly?

Wys ons bietjie wie is jy?

Hey hey wys ons wie is jy

Hey hey hey waantoe wil jy ry?

Hey hey kom en staan jou man

Jy maak heelaand beloftes wys ons of jy kan

Ek sê hey hey wys ons wie is jy

Hey hey hey waantoe wil jy ry?

Hey hey kom en staan jou man

Jy maak heelaand beloftes wys ons of jy kan

Jy maak heelaand beloftes wys ons of jy kan

Staan 'n bietjie nader (Staan 'n bietjie nader)

En sing ‘n bietjie harder (Sing 'n bietjie harder)

Ek sê hey hey wys ons wie is jy

Hey hey hey waantoe wil jy ry?

Hey hey kom en staan jou man

Jy maak heelaand beloftes wys ons of jy kan

Ek sê hey hey wys ons wie is jy

Hey hey hey waantoe wil jy ry?

Hey hey kom en staan jou man

Jy maak heelaand beloftes wys ons of jy kan

Jy maak heelaand beloftes wys ons of jy kan

Wys Ons Wie Jy Is โดย Gerhard Steyn – เนื้อเพลง & คัฟเวอร์