menu-iconlogo
logo

Ek Sit En Verlang

logo
เนื้อเพลง
Onthou jy daai boom by jou ouma se huis

Ek het ge wonder en jy't my gewys

Aand by die dam het ons n oomblik gedeel

N ster het verskiet en jy het my hart gesteel

Nou hoor ek jou stem op die telefoon

Kom kry my vanmiddag by ouma se boom

En ek sit en verlang ooh ek verlang na jou lyf

Ek verlang na jou lyf

En my hart klop so wild ooh dis amper half vyf

Ek sit en verlang ooh onthou jy nog hoe onthou jy nog hoe

Dit voel nog so lank

Voel so lank voor ek jou weer sien

Onthou jy my kar ons het hom stukkend gery

Saggies ge idle om jou pa te vermy

Onthou jy daai movie twee til agteen

Jy't bloedrooi gebloos toe ons jou boetie daar sien

Nou hoor ek jou stem op die telefoon

Kom kry my vanmiddag by ouma se boom

En ek sit en verlang ooh ek verlang na jou lyf

Ek verlang na jou lyf

En my hart klop so wild ooh dis amper half vyf

Ek sit en verlang ooh onthou jy nog hoe onthou jy nog hoe

Dit voel nog so lank

Voel so lank voor ek jou weer sien

En ek sit en verlang ooh ek verlang na jou lyf

Ek verlang na jou lyf

En my hart klop so wild ooh dis amper half vyf

Ek sit en verlang ooh onthou jy nog hoe onthou jy nog hoe

Dit voel nog so lank

Voel so lank voor ek jou weer sien

Dit voel nog so lank

Voel so lank voor ek jou weer sien

En ek sit en verlang ooh

En ek sit en verlang ooh

Ek Sit En Verlang โดย Kurt Darren – เนื้อเพลง & คัฟเวอร์