menu-iconlogo
logo

Kom Bietjie Hier

logo
เนื้อเพลง
Oh-hey-hey

Hamba nawe

Hamba nawe

O-ho-ho-o

Hamba nawe

Hamba nawe

Ek sien jou in die skare

Ek sien jou in die skare

Ek sien jy sing en swaai jou hande

Ek sien jy dans alleen

Ek sien jy dans alleen

My hart vertel my dis n skande

Ek speel op my kitaar

Ek speel op my kitaar

Ek wens ek was al kla-a-klaar

Ou girl ek wil nie pla nie

Maar kan ek jou nie vra

Ek kan nie wag om jou te vra nie

Kom bietjie hier

Kom bietjie hier

Kom vat my huistoe

Hamba nawe

Hamba nawe

Kom bietjie hier

Kom bietjie hier

Kom vat my huistoe

Hamba nawe

Hamba nawe

Kom bietjie hier

Kom bietjie hier

Kom vat my huistoe

Hamba nawe

Hamba nawe

Kom bietjie hier

Kom bietjie hier

Kom vat my huistoe

Hamba nawe

Hamba nawe

Oh-hey-hey

Hamba nawe

Hamba nawe

O-ho-ho-o

Hamba nawe

Hamba nawe

My hart is dors

Oh my hart is dors

My hart is dors vir bietjie liefde

Ek het baie beeste

Ek het baie brood

Maar sonder liefde slaap ek onder

Oh en elke aand

Oh en elke aand

Ja elke aand is ek alleen

Ek nie wag nie

Ek nie wag nie

Ek kan nie wag om jou te vra nie

Kom bietjie hier

Kom bietjie hier

Kom vat my huistoe

Hamba ngawe

Hamba nawe

Kom bietjie hier

Kom bietjie hier

Kom vat my huistoe

Hamba nawe

Hamba nawe

Kom bietjie hier

Kom bietjie hier

Kom vat my huistoe

Hamba nawe

Hamba nawe

Kom bietjie hier

Kom bietjie hier

Kom vat my huistoe

Hamba nawe

Hamba nawe

Ek kan sien jy is in w ê reld van jou eie

Ek sal belowe

Dis alles joune

Wens jy was myne

Ag word tog myne

Ek sal jou op my hande dra

Ja ja ja

So kom nader aan die een wat jy wil h ê

Want ek is joune

Vir altyd joune

Ek weet jy is myne

Vir altyd myne

Ek wil jou net hier by my h ê

Ja ja ja

Kom bietjie hier

Kom bietjie hier

Kom vat my huistoe

Hamba ngawe

Hamba nawe

He

Kom bietjie hier

Kom bietjie hier

Kom vat my huistoe

Hamba nawe

Hamba nawe

Kom bietjie hier

Kom bietjie hier

Kom vat my huistoe

Hamba nawe

Hamba nawe

He

Kom bietjie hier

Kom bietjie hier

Kom vat my huistoe

Hamba nawe

Hamba nawe

Kom bietjie hier

Kom bietjie hier

Kom vat my huistoe

Hamba nawe

Hamba nawe

He

Kom bietjie hier

Kom bietjie hier

Kom vat my huistoe

Hamba nawe

Hamba nawe

Kom Bietjie Hier โดย Kurt Darren – เนื้อเพลง & คัฟเวอร์