Lekker lekker
Lekker lekker
Lekker lekker
Lekker lekker
Ek soek jou
Lekker lekker
Lekker lekker
Ek soek jou
Lekker lekker
Lekker lekker
Ek soek jou ek soek jou ek soek jou naby my
Ek sien jou ek sien jou ek weet ek gaan jou kry
Ek voel jou ek voel jou hartklop binne my
Lekker lekker ek en jy
Ek wil lekker lekker op jou kussing l ê
Ek wil lekker lekker in jou oor kom s ê
Ek wil lekker lekker nog n happie h ê
Want dis lekker lekker saam met jou
Lady skud reg jou vere
Baby dans in die re n
Lady loop deur my lewe
My hart klop net vir jou alleen
Hart klop net vir jou alleen
Ek soek jou ek soek jou ek soek jou naby my
Ek sien jou ek sien jou ek weet ek gaan jou kry
Ek voel jou ek voel jou hartklop binne my
Lekker lekker ek en jy
Ek wonder ek wonder stel jy nog belang
Ek hoor jou ek hoor jou ek hoor jy sing my song
Jy kry my jy kry my jy kry my aan die gang
Lekker lekker ek verlang
Lekker lekker
Ek wil lekker lekker vir jou huistoe bring
Ek wil lekker lekker van ons liefde sing
Ek wil lekker lekker net vir jou bemin
Want dis lekker lekker saam met jou
Lady skud reg jou vere
Baby dans in die re n
Lady loop deur my lewe
My hart klop net vir jou alleen
Hart klop net vir jou alleen
Ek soek jou ek soek jou ek soek jou naby my
Ek sien jou ek sien jou ek weet ek gaan jou kry
Ek voel jou ek voel jou hartklop binne my
Lekker lekker ek en jy
Ek wonder ek wonder stel jy nog belang
Ek hoor jou ek hoor jou ek hoor jy sing my song
Jy kry my jy kry my jy kry my aan die gang
Lekker lekker ek verlang
Lekker lekker
Lekker lekker
Lekker lekker
Lekker lekker
Ek wil Lekker lekker lekker lekker