menu-iconlogo
logo

Meisie Meisie

logo
เนื้อเพลง
Ek weet sy's altyd daar

Maar hoe vertel ek haar

Sy's die rede ek dans soos die wind

Man ja ek weet ek staar

O maar sy maak my klaar

In my hart voei ek weer soos 'n kind

Meisie meisie jy's deei van my lewe

Mooiste meisie van verlangebaan

Meisie meisie ek sien jou ek bewe

Mooiste meisie van verlangebaan

Meisie meisie prinses van die dansvloer

Mooiste meisie van verlangebaan

Meisie meisie ek voei hoe my hart roer

Mooiste meisie

Mooiste meisie van verlangebaan

Ek weet daar's altyd hoop

Ek sal haar paadjie loop

Sy's die rede ek dans in die re n

En toe sy my gewaar

Het ek geweet ek's daar

Sy's die enigste sy is die een

Meisie meisie jy's deei van my lewe

Mooiste meisie van verlangebaan

Meisie meisie ek sien jou ek bewe

Mooiste meisie van verlangebaan

Meisie meisie prinses van die dansvloer

Mooiste meisie van verlangebaan

Meisie meisie ek voei hoe my hart roer

Mooiste meisie

Nou loop ons sy aan sy

En sy is lief vir my

Hand aan hand dans ons saam in die re n

Sy het my hart verlei

Maar sy't haar man gekry

Sy's die enigste sy is die een

Mooiste meisie van verlangebaan

Mooiste meisie van verlangebaan

Mooiste meisie van verlangebaan

Meisie Meisie โดย Kurt Darren – เนื้อเพลง & คัฟเวอร์