menu-iconlogo
logo

Met Ope Harte

logo
เนื้อเพลง
Gee vir my jou hart

O gee vir my jou hart

As jy drome droom

Sal ek jou daar kom haal

Maak jou oë oop

O maak jou oë oop

As jy net kon sien

Dit wat ek in jou sien

Om jou te gee sal jy terug kry

Om jou te gee sal jy terug kry

Sal jou vir altyd veilig by my hou

Al wil die donker kom en ons toevou

Ek sal vir altyd hier by jou wees

In my is jy niks om te vrees

Musiek maak jou en my volmaak

Jy weet dit is nooit ooit te laat nie

Help ons om vir ander te kan gee

Met ope harte wat vra vir meer

Voel jy dalk alleen?

Woorde kan ek leer

Hou altyd vas aan dit waarin jy glo

Ek sal vir jou kyk

O al die sterre vang

Die son die maan die wolke vir jou gee

Sal jou vir altyd veilig by my hou

Al wil die donker kom en ons toevou

Ek sal vir altyd hier by jou wees

In my is jy niks om te vrees

Musiek maak jou en my volmaak

Jy weet dit is nooit ooit te laat nie

Help ons om vir ander te kan gee

Met ope harte wat vra vir meer

Sal jou vir altyd veilig by my hou

Al wil die donker kom en ons toevou

Ek sal vir altyd hier by jou wees

In my is jy niks om te vrees

Musiek maak jou en my volmaak

Jy weet dit is nooit ooit te laat nie

Help ons om vir ander te kan gee

Met ope harte wat vra vir meer

Met Ope Harte โดย Charlize Berg/Jaco – เนื้อเพลง & คัฟเวอร์