menu-iconlogo
logo

Vat die Pad

logo
เนื้อเพลง
Ons loop die pad

Net ek en jy

Die eerste asem

Net ons twee saam

Ons loop die pad

Grof of glad

Deur pyn en smart

Ek en jy teen die wêreld

Al die keuses wat ons maak

Is nooit altyd maklik

Die toekoms onvoorspelbaar

En so onafhanklik

Maar ek weet jy bly ek weet jy bly getrou

By jou voel ek veilig

In jou arms toegevou

Vat die pad na voorentoe

Net ek en jy alleen

Want as jy val is ek altyd daar

Vat die pad na voorentoe

Gryp net my hand

Jy is my beter helfte

Ek kannie sonder jou

'n Engel gestuur

'n Engel gestuur aan my

Om toe te loop aan my sy

Om my te beskerm

Seker te maak ek is okay

Niks is ooit teveel

Om met jou te kan deel

Ek kan altyd met jou praat

Jy gee al die beste raad

Met jou aan my kant

Loop ons hand en hand

En niks kan ons keer

Bereik elke dag net meer

Vat die pad na voorentoe

Net ek en jy alleen

Want as jy val is ek altyd daar

Vat die pad na voorentoe

Gryp net my hand

Jy is my beter helfte

Ek kannie sonder jou

Sonder jou

Is ek 'n digter sonder woorde

'n Lied sonder akkoorde

'n Son wat nooit kan skyn

'n Maan wat in die donkernag verdwyn

Vir my skyn jy 'n nuwe lig

Sit 'n smile op my gesig

Jy maak my weer rustig

Jy bly my grootste toevlug (Toevlug)

Vat die Pad โดย Charlize Berg/Jaco – เนื้อเพลง & คัฟเวอร์