menu-iconlogo
logo

As Jy Weet Dis Liefde

logo
เนื้อเพลง
Gestuur vir my

Gestuur vir my om my te kry

Met n kyk in jou oe

Wat my weereens laat glo

In my self

Jy bring vir my

Jy bring vir my n hart

Wat nuut is

Met n strik omge bind

Het jy my hier gevind

Net vir jou

Ek woner hoe jy dit reg kry

En ek wonder hoekom ek vir my self kan se

Soen n bietjie stadiger

Lag n bietjie harder

Lief n bietjie dieper en beter as jy weet vir verseker

Se n bitjie meer hoe jy voel

As Jy Weet Dis Liefde โดย Charlize Berg – เนื้อเพลง & คัฟเวอร์